Wat die kompetisiereëls bepaal…
‘n Opsomming van die kompetisies waarvoor lojaliteitskliënte in aanmerking kom – asook die program se spesifieke kompetisiereëls én die NWK-groep se riglyne rakende kompetisies – verskyn in hierdie afdeling.
1. R4 500 NWK Retail-koopbewys
Met registrasie – staan ‘n kans om ‘n R4 500 NWK Retail-koopbewys te wen
2. R4 000 NWK Retail-koopbewys
Een gelukkige kliënt wat geregistreer het, staan ‘n kans om teen einde April ‘n R4 000 NWK Retail-koopbewys en ‘n LekkeSlaap-geskenkbewys van
R15 000 te wen
3. Maandelikse Pryse
Maandelikse aankope (per R500 kwalifiserende aankope)
- 1ste prys: R2 000 NWK Retail-koopbewys
- 2de prys: R1 500 NWK Retail-koopbewys
- 3de prys: R1 000 NWK Retail-koopbewys
4. Kategorie Pryse
Toppunteverdieners in die volgende produkkategorieë:
- Dieregesondheid en veevoer: R5 000 NWK Retail-koopbewys
- Landbouchemikalieë: R5 000 NWK Retail-koopbewys
- Landbousaad: R5 000 NWK Retail-koopbewys
- Kunsmis: R5 000 NWK Retail-koopbewys
- Brandstof en smeermiddels: R5 000 NWK Retail-koopbewys
- Boumateriaal: R5 000 NWK Retail-koopbewys
- Besproeiing: R5 000 NWK Retail-koopbewys
- Meganisasie: R5 000 NWK Retail-koopbewys
- Meeste punte uit aankope: R5 000 NWK Retail-koopbewys
- Beste groei in punte jaar-op-jaar: R5 000 NWK Retail-koopbewys