Nuusmakers
Gekoop en toe gewen
Kobus du Preez van Vlakpan Trust spog met 'n NWK Retail-koopbewys ter waarde van R10 000, danksy NWK se Lojaliteitsprogram! Een lid van dié program wen jaarliks dié bielie van…
Almal is wenners met NWK se Lojaliteitsprogram!
Veertien lede van dié unieke program het vandag NWK Retail-koopbewyse ontvang wat wissel van R1 000 tot R3 000. As geregistreerde deelnemers aan die program, het hulle bloot sedert 1…
Wenners glimlag breed
'n Paar lede van NWK se Lojaliteitsprogram glimlag breed nadat hulle vanoggend NWK Retail koopbewyse ontvang het. Hulle het bloot transaksies van R500 of meer met NWK gedoen en is…
Hy doen dit weer!
Richard Hobson is vir die tweede opeenvolgende jaar die toppunteverdiener van NWK se unieke Lojaliteitsprogram, maar is nog net so trots op sy toekenning as toe hy dit vroeg verlede…