Wat die kompetisiereëls bepaal…

‘n Opsomming van die kompetisies waarvoor lojaliteitskliënte in aanmerking kom – asook die program se spesifieke kompetisiereëls én die NWK-groep se riglyne rakende kompetisies – verskyn in hierdie afdeling.

1. R4 500 NWK Retail-koopbewys

Met registrasie – staan ‘n kans om ‘n R4 500 NWK Retail-koopbewys te wen

2. R4 000 NWK Retail-koopbewys

Een gelukkige kliënt wat geregistreer het, staan ‘n kans om teen einde April ‘n R4 000 NWK Retail-koopbewys en ‘n LekkeSlaap-geskenkbewys van
R15 000 te wen

3. Maandelikse Pryse

Maandelikse aankope (per R500 kwalifiserende aankope)

  • 1ste prys: R2 000 NWK Retail-koopbewys
  • 2de prys: R1 500 NWK Retail-koopbewys
  • 3de prys: R1 000 NWK Retail-koopbewys

4. Kategorie Pryse

Toppunteverdieners in die volgende produkkategorieë:

  • Dieregesondheid en veevoer: R5 000 NWK Retail-koopbewys
  • Landbouchemikalieë: R5 000 NWK Retail-koopbewys
  • Landbousaad: R5 000 NWK Retail-koopbewys
  • Kunsmis: R5 000 NWK Retail-koopbewys
  • Brandstof en smeermiddels: R5 000 NWK Retail-koopbewys
  • Boumateriaal: R5 000 NWK Retail-koopbewys
  • Besproeiing: R5 000 NWK Retail-koopbewys
  • Meganisasie: R5 000 NWK Retail-koopbewys
  • Meeste punte uit aankope: R5 000 NWK Retail-koopbewys
  • Beste groei in punte jaar-op-jaar: R5 000 NWK Retail-koopbewys

018 633 1000

Om met ‘n NWK-finansieringskonsultant te gesels.

Doen navraag

by jou naaste Retail-winkel of by enige NWK-graansilo.

Kontak ons

Besoek NWK se kliëntediensportaal vir navrae, voorstelle, klagtes of komplimente.