Wat die kompetisiereëls bepaal…

‘n Opsomming van die kompetisies waarvoor lojaliteitskliënte in aanmerking kom – asook die program se spesifieke kompetisiereëls én die NWK-groep se riglyne rakende kompetisies – verskyn in hierdie afdeling.

1. R4 500 NWK Retail-koopbewys

  • Registreer jou maandelikse aankope (vanaf R500) en staan ’n kans om ’n NWK Retail-koopbewys ter waarde van tot R4 500 te wen.
  • 1ste prys: R2 000 NWK Retail-koopbewys
  • 2de prys: R 1500 NWK Retail-koopbewys
  • 3de prys: R 1000 NWK Retail-koopbewys

2. R4 000 NWK Retail-koopbewys

  • Eén gelukkige deelnemer wat registreer, staan ’n kans om ’n R4 000 NWK Retail-koopbewys te wen.
  • Registrasie voor die einde van April 2026 gee jou ook ’n kans om weg te stap met ’n R15 000 Lekkeslaap-koopbewys.

3. Kategoriepryse

  • Toppunteverdieners in die volgende produkkategorieë:
    1. Toppunteverdiener vir die jaar: R25 000 Lekkeslaap-koopbewys
    2. Dieregesondheid en veevoer: R5 000 NWK Retail-koopbewys
    3. Landbouchemikalieë: R5 000 NWK Retail-koopbewys
    4. Landbousaad: R5 000 NWK Retail-koopbewys
    5. Kunsmis: R5 000 NWK Retail-koopbewys
    6. Brandstof en smeermiddels: R5 000 NWK Retail-koopbewys
    7. Boumateriaal: R5 000 NWK Retail-koopbewys
    8. Besproeiing: R5 000 NWK Retail-koopbewys
    9. Meganisasie: R5 000 NWK Retail-koopbewys
    10. Meeste punte uit aankope: R5 000 NWK Retail-koopbewys
    11. Beste groei in punte jaar-op-jaar: R5 000 NWK Retail-koopbewys

018 633 1000

Om met ‘n NWK-finansieringskonsultant te gesels.

Doen navraag

by jou naaste Retail-winkel of by enige NWK-graansilo.

Kontak ons

Besoek NWK se kliëntediensportaal vir navrae, voorstelle, klagtes of komplimente.