CAPITAL CORP. SYDNEY

73 Ocean Street, New South Wales 2000, SYDNEY

Contact Person: Callum S Ansell
E: callum.aus@capital.com
P: (02) 8252 5319

WILD KEY CAPITAL

22 Guild Street, NW8 2UP,
LONDON

Contact Person: Matilda O Dunn
E: matilda.uk@capital.com
P: 070 8652 7276

LECHMERE CAPITAL

Genslerstraße 9, Berlin Schöneberg 10829, BERLIN

Contact Person: Thorsten S Kohl
E: thorsten.bl@capital.com
P: 030 62 91 92

NWK

NWK Lojaliteitsprogram wie kan deelneem

Wie kan deelneem?

Enige persoon of instelling wat met NWK Handel sake doen of graan aan NWK Graan lewer en wie se registrasie goedgekeur is, kan deel raak van die groeiende groep kliënte wat reeds suksesvol geregistreer het en deurlopend waarde verdien omdat…

Read more

Hoe verdien ek lojaliteitspunte?

Sodra jou registrasie vir die NWK-lojaliteitsprogram afgehandel is, word lojaliteitspunte outomaties verdien deur handelsaankope en graanlewerings. ‘n Bonuswaarde kan verdien word deur kunsmisaankope by NWK-Omnia en deur presisiebesigheid-sake met Landboubestuursdienste te doen.

Read more
NWK Lojaliteitsprogram kompetisie pryse

Watter voordele bied die program?

NWK-kliënte wat vir dié unieke program geregistreer het, verdien deurlopend lojaliteitswaarde en/of ‘n bonuswaarde met elke kwalifiserende transaksie. Dit word ná die finansiële jaareinde uitgekeer in die vorm van NWK Beherend-aandele of as krediet vir verdere aankope.

Read more