CAPITAL CORP. SYDNEY

73 Ocean Street, New South Wales 2000, SYDNEY

Contact Person: Callum S Ansell
E: callum.aus@capital.com
P: (02) 8252 5319

WILD KEY CAPITAL

22 Guild Street, NW8 2UP,
LONDON

Contact Person: Matilda O Dunn
E: matilda.uk@capital.com
P: 070 8652 7276

LECHMERE CAPITAL

Genslerstraße 9, Berlin Schöneberg 10829, BERLIN

Contact Person: Thorsten S Kohl
E: thorsten.bl@capital.com
P: 030 62 91 92

Hy doen dit weer!

News
Toppunteverdiener dankbaar vir erkenning
Toppunteverdiener dankbaar vir erkenning

Pieter Kleingeld, hoof- finansiële beampte van NWK, Heinrich Krüger, Richard Hobson, Theo Rabe en Jacques de Wet, bemarkingsbestuurder van NWK. Let wel: Maskers is afgehaal vir die neem van die groepfoto.

Toppunteverdiener dankbaar vir erkenning

Richard Hobson is vir die tweede opeenvolgende jaar die toppunteverdiener van NWK se unieke Lojaliteitsprogram, maar is nog net so trots op sy toekenning as toe hy dit vroeg verlede jaar vir die eerste keer in ontvangs geneem het. Hy was die toppunteverdiener in 2018/2019 en ook nou in 2019/2020.

Dit is Vrydag tydens ‘n intieme geselligheid op sy plaas naby Mareetsane aan hom oorhandig. Daar word gewoonlik ‘n formele funksie gehou waartydens die toppunteverdieners vereer word, maar dit kon weens COVID-19 en die gevolglike inperking nie plaasvind nie.

Theo Rabe, hoof- uitvoerende beampte van NWK en Heinrich Krüger, voorsitter van NWK se direksie, het sy toekenning – ‘n sertifikaat van waardering en ‘n Lekkeslaap-koopbewys ter waarde van R25 000 – aan hom oorhandig.

Lojaliteit word beloon

Dié program is in 2017 van stapel gestuur om kliënte vir hul lojale ondersteuning te beloon. Hulle verdien punte vir graan wat gelewer word aan NWK, asook sake wat gedoen word met NWK Handel wat insluit NWK Saad, Midchem, NWK Retail, NWK Meganisasie, Econobuild en NWK Kunsmisbemarking.

Feite oor die program:

  • 1 670 kliënte is reeds geregistreer, met meer as 2 500 gekoppelde rekeninge. Hierdie klante het die afgelope drie jaar reeds meer as R27 miljoen se waarde verdien.
  • ‘n Totaal van R25,6 miljoen se aandele is toegeken.
  • R1,6 miljoen se krediete is na kliënte se rekeninge oorgedra vir verdere aankope.
Lees die volledige artikel op www.nwkarena.co.za:

018 633 1000

Om met ‘n NWK-finansieringskonsultant te gesels.

Doen navraag

by jou naaste Retail-winkel of by enige NWK-graansilo.

Kontak ons

Besoek NWK se kliëntediensportaal vir navrae, voorstelle, klagtes of komplimente.

    Do you have a client number?





    Language

    Handle my request anonymously

    Request Type