73 Ocean Street, New South Wales 2000, SYDNEY
Contact Person: Callum S Ansell
E: callum.aus@capital.com
P: (02) 8252 5319
Suid-Afrika se oudste landboumaatskappy kon op Vrydagaand, 18 Februarie, uiteindelik ná ‘n pandemie en streng inperking van twee jaar toekennings aan NWK Lojaliteitsprogram se topklante oorhandig tydens ‘n spoggeleentheid by NWK se opleidingsentrum in Lichtenburg.
Read moreKobus du Preez van Vlakpan Trust spog met 'n NWK Retail-koopbewys ter waarde van R10 000, danksy NWK se Lojaliteitsprogram! Een lid van dié program wen jaarliks dié bielie van 'n prys en Kobus is in 'n gelukkige, gerekenariseerde trekking…
Read moreVeertien lede van dié unieke program het vandag NWK Retail-koopbewyse ontvang wat wissel van R1 000 tot R3 000. As geregistreerde deelnemers aan die program, het hulle bloot sedert 1 Desember 2021 kwalifiserende transaksies ter waarde van R500 of meer…
Read more'n Paar lede van NWK se Lojaliteitsprogram glimlag breed nadat hulle vanoggend NWK Retail koopbewyse ontvang het. Hulle het bloot transaksies van R500 of meer met NWK gedoen en is toe in 'n gelukkige trekking as die wenners gekies.
Read moreRichard Hobson is vir die tweede opeenvolgende jaar die toppunteverdiener van NWK se unieke Lojaliteitsprogram, maar is nog net so trots op sy toekenning as toe hy dit vroeg verlede jaar vir die eerste keer in ontvangs geneem het.
Read moreDie NWK Lojaliteitsprogram se toppunteverdiener vir 2018/2019, Richard Hobson van Botselo Farming (middel), by Jacques de Wet (links) en Theo Rabe, die hoof-uitvoerende beampte van NWK.
Read more