VAN DIE VOORSITTER

Die lojaliteitsprogram het ongetwyfeld ’n wen-wen-uitkoms. Eerstens doen produsente meer besigheid by NWK, wat dan ook weer die direksie in staat stel om meer fondse te bewillig vir die trustees om aandele te koop vir verdeling aan die einde van die finansiële jaar. Die direksie het egter die verantwoordelikheid om die balans te behou en deur middel van dividende ’n billike opbrengs aan die aandeelhouers te verskaf, en om genoeg geld te bewillig vir die lojaliteitsprogram om aandele te bekom.

Heinrich Krüger
Heinrich Krüger

Vertrou jou sake aan NWK toe en verdien lojaliteitspunte

018 633 1000

Om met ‘n NWK-finansieringskonsultant te gesels.

Doen navraag

by jou naaste Retail-winkel of by enige NWK-graansilo.

Kontak ons

Besoek NWK se kliëntediensportaal vir navrae, voorstelle, klagtes of komplimente.